John Hancock (akteur)

John Hancock
Geboorte (1941-03-04)4 Maart 1941
Sterfte 12 Oktober 1992 (op 51)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1969–1992
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Hancock (4 Maart 1941 – 12 Oktober 1992) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The In-Laws (1979), Airplane II: The Sequel (1982), en Tank (1984), en in die televisiereeks Star Trek: The Next Generation (1987).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search